Testimonials

Testimonials - Banner Image Testimonials - Banner Image Mobile
An unforgettable experience
An unforgettable experience, loved every moment. Eugene was extremely friendly, received a guided tour from Spice the dog. Beds are comfortable and toilets are clean. It always lovely meeting new people. What a awesome place.

- Celeste G

Werklik iets besonders
Hier kan jy nie anders as om te rus en die natuur geniet nie. Ons verblyf by Sea Shack was werklik iets besonders. Die diens was uitstekend en die atmosfeer wat daar heers maak dat ons beslis weer terug sal kom. Ons gasheer het alles in sy vermoë gedoen ons so gemaklik moontlik te laat voel.

- Naas R

Views to die for
Beautiful, beautiful setting with views to die for. What an incredible place to stay. The setting is sublime. I would definitely stay there again.

- Tracy-leigh K

Back to basics
Sea Shack is a great alternative to the usual guest house. It’s very rustic and takes you back to basics. It’s a great, peaceful location that will relax you in no time. The Oyster room is great and the view is spectacular. It’s also still close enough to enjoy the quaint town during the day

- Jessica Barron

Fantasties!
Wat meer wil 'n ou hê na 'n lang dag op die pad as om op jou bed te lê en oor die see te staar, Sea Shack voldoen absoluut hieraan. Die geruis van die see en die vars seelug kikker jou uit en die bed is gerieflik om 'n goeie nagrus te verseker. Fantastiese plek om te bly, sal volgende keer langer bly.

- Philip D

An amazing stay
This was an amazing stay. Awesome location. Perfect for a quiet getaway. Met the most amazing people staying in the other units. Definitely recommend!

- Dominique Stack

Beautiful
Sea Shack is amazing, a beautiful spot to see the sunset and sunrise. It has everything you would need, from hot showers, comfy beds to a fully kitted kitchen. Such a wonderful and informative host, with great recommendations. We only wish we could have stayed longer.

- Charlotte Howard

'n Moet vir kampeerliefhebbers
Sea Shack het 'n ongelooflike ligging en is 'n moet vir kampeerliefhebbers. Dit was 'n baie lekker verblyf en Eugene, die kampbestuurder, het regtig uit sy pad gegaan om ons verblyf so lekker as moontlik te maak. Ons sal vir seker weer hier 'n draai kom maak!

- Kobus K

Amazing location
Amazing hospitality, amazing location. Basic accommodation, but we wanted nothing more and actually, nothing more is needed. Being able to mingle with the other guests around the campfire added to the charm. I will be back for sure and I'll bring my snorkel and wetsuit next time!

- Melanie Nieuwoudt

A gem
Absolutely a gem of a place situated on the West Coast. Beautiful accommodation, well equipped kitchen and a stunning views. I hope to be able to visit again, as it remains one of my most favorite places!

- Heather Steyn


Onvergeetlike plek
Ons het al ons volgende besoek beplan voor ons gery het. 'n Klein stukkie hemel wat weggesteek is, waar ons kon ontspan.

- Debbie S

The ocean at your doorstep
Warm and very friendly welcome from the host. A unique and special location for anyone to enjoy the ocean at your doorstep. Will come again. Thank you.

- Elizabeth Lochner

Kalmerend, rustig, afgesonderd
Iets anders, wat by ons sal bybly. Hou dit soos dit is asseblief.

- André V

Naby die see
Baie awesome plek. Ons het die eenheid teen die see gevat. Dit is lekker om wakker te word met die see naby jou. Daar is 'n braai-area en gemeenskaplike kombuis. Alles is mooi skoon. Eienaar is baie vriendelik. Het tot laat wakker gebly om seker te maak al die gaste is gelukkig. Al klagte is dat die grondpad na die plek toe bietjie aandag kort. Maar 'n onvergeetlike ervaring. 'n Moet om te besoek.

- Reinhardt H

firepit
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies. See our Privacy Policy.
Sign In
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
Website development by PrimeLogic. Copyright Sea Shack 2022-2022. All rights reserved. V1.0.0

Sea Shack
Sign In